My Fair Lady – The Musical

FULL HOUSE PRODUCTIONS in samewerking met BROOKLYN THEATRE bied My Fair Lady aan. Hierdie blyspel with musiek en lirieke van Frederick Loewe en Alan Jay Lerner is gebaseer op George Bernard Shaw se toneelstuk en Gabriel Pascal se rolprent Pygmalion. The oorspronklike produksie waarin Rex Harrison en Julie Andrews hoofsterre was, was onder spelleiding van Moss Hart.

Die storie handel oor Eliza Doolittle, ‘n Cockney blommeverkoper wat spraaklesse by professor Henry Higgins, ‘n uitspraakkenner, kry sodat sy ’n dame kan word. My Fair Lady is al as die volmaakte musiekblyspel beskryf en sluit treffers in soos “Wouldn’t it be loverly”, “The Rain in Spain”, “I could have danced all night”, “On the street where you live” en “Get me to the church on time”.

My Fair Lady word in samewerking met DALRO aangebied, wat Music Theatre International, New York verteenwoordig en alle gemagtigde opvoeringmateriaal is voorsien deur DALRO (Pty) Ltd.

Brooklynteater, Greenlyn Village Centre, Hv Thomas Edison and 13e Strate, Menlopark
Blok A: Senior (60+) / Student (21-) R320 / Volwassene R370; Blok B:Senior (60+) / Student (21-) R240 / Volwassene R290; Blok C: R190
012 460 6033
www.dalro.co.za

Event date(s)

26 April 2019 - 7:00pm

 
Customize This